Nelmari - Afrikaans tutor -
1st lesson belanja
Nelmari - Afrikaans tutor -

Nelmari's email address and phone number have been validated.

Nelmari

  • Rate RM37
  • Response 24h
  • Students

    Number of students accompanied by Nelmari since their arrival at Superprof

    2

    Number of students accompanied by Nelmari since their arrival at Superprof

Nelmari - Afrikaans tutor -

RM37/h

1st lesson belanja

Contact

1st lesson belanja

1st lesson belanja

  • Afrikaans

Afrikaans huistaal en eerste addisionele taal. Ek het my graad in onderwys by die NWU gekry. Ek het ń passie om Afikaans te onderrig. Ek het ń studie metode en hulpbronne wat werk! Ek bied ook klasse

  • Afrikaans

Lesson location

About Nelmari

Hi! Ek is Nelmari. Ek hou daarvan om nuwe kennis aan leerders oor te dra. Ek het 'n onderwyser geword om elkeen van my leerders se harte aan te raak en 'n verskil in studente se lewens te maak.
Ek glo elke student het die vermoë om te leer en die nuwe kennis tot hul voordeel te gebruik.
Onderrig is nie net 'n manier om kennis van my na my student oor te dra nie, maar om 'n liefde vir leer by elke student te kweek.

See more

About the lesson

  • Primary
  • Secondary
  • Beginner
  • +2
  • levels :

    Primary

    Secondary

    Beginner

    Intermediate

    Kids

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek ontwerp unieke lesse wat 'n goeie begrip van die vak sal verseker. Ek glo dat leer plaasvind wanneer die student nuwe kennis deur navorsing en lees opdoen.
Studente sal by my lesse betrokke raak en leer deur herhaling van oefeninge en ander tegnieke wat geskik is vir die leerder.

See more

Rates

Rate

  • RM37

Pack rates

  • 5h: RM184
  • 10h: RM367

free lessons

This first lesson is free to allow you to get to know your teacher so that they can best meet your needs.

  • 30mins

online

  • RM37/h

Details

R150 per uur les. 2 lesse per week is slegs R300.

Similar Afrikaans tutors in